Aanwysings van Hoedspruit na Cira:
Nr | Aanwysing |
Tot. afstand [km] |
Been afstand, vanaf vorige punt [km] |
Latitude....... [deg min] |
Longitude.... [deg min] |
---|---|---|---|---|---|
1 | Hoedspruit: Ry noord-oos op R527 | 0 | |||
2 | Draai regs op Klaserie pad (R40) | 1.0 | 1.0 | ||
3 | Draai links op D1909 | 7.6 | 6.6 | ||
4 | Ry verby Eastgate lughawe | 13.5 | 5.9 | ||
5 | Draai links op grondpad direk langs groot hek-kompleks | 25.5 | 12.0 | S 24 20.967 | E 31 09.454 |
6 | Ry deur Klaserie hek | 29.5 | 4.0 | S 24 19.112 | E 31 09.168 |
7 | Draai regs by selfoon mas | 42.3 | 12.8 | S 24 12.302 | E 31 09.159 |
8 | Draai links by sonpanele | 49.7 | 7.4 | S 24 11.672 | E 31 13.433 |
9 | Draai regs by Cira aanwysing | 55.9 | 6.2 | S 24 08.360 | E 31 13.604 |
10 | Draai links by ou kampplek | 56.5 | 0.6 | S 24 08.514 | E 31 13.827 |
11 | Arriveer: Cira | 57.1 | 0.6 | S 24 08.217 | E 31 13.861 |
.