Cira Wiki
Advertisement
DSC02401a

Tussen HQ en sonpaneel afdraai. 1.5h gesukkel om die kar deur die sloot te kry!

DSC02413

Die water vlak was seker nog een steen hoer as mens na die merke binne die huis kyk... Daar het 'n diep donga oopgespoel tussen die twee geboue.

DSC02420

Vrieskas was voor die badkamer as ek reg onthou...

DSC02452
DSC02448

Hoogwater vlak

DSC02445
DSC02461

Dryfsand in die sloot

DSC02472

Tussen ou kampplek en huis

DSC02511

Waterskilpad. (Die een in sy hand, nie op sy hemp nie)

DSC02527

Brug oor die Klaserie rivier (by Josmac's)

DSC02541

Klaserie rivier

Kliek op fotos vir groter weergawe.

Advertisement