Cira Wiki
Register
Advertisement

Interessante fotos:[]

(Kliek op foto vir groter weergawe. Sien ook notas onder aan bladsy)


3-6577
3-3100

Mopanie-wurm

Brood hoendertjie

As julle gewonder het:die Boshoendertjies hou van vars brood!Ja, hierdie is net die lee pot, maar ons het klaar die brood self gered. Hulle het sy hoek afgepik bo-op die tafel!Aug 2011 A&C

Sivet

Ons sivet!Aug 2011 A&C

Wildehond vangs

Wildehond vangs net oorkant die sloot!Aug 2011 A&C

Haak

Pa se slag katrol werk UITSTEKEND!!(Aug 2011)

Rooibok A&C

En dit is hoe die Boswa WERK!Baie Goed!!(Aug 2011) A&C

Bos sleepwa

En die Bos sleepwa mag maar hout laai! (Aug 2011) A&C

Boskar

Die Boswa het gearriveer!!!(Aug 2011) A&C

Bosveld Aug 2011 en Drakensberge 002 hiena2

Onse mak hiena'tjies..genoeg om die nuwe Boswa se wiele pap te maak! Let op die poel speeksel: ten minste het die hiena se mond gewater!!

AlwynB Buffel

Alwyn Burger se buffel

DSCN2139

Gaste by die dam

AndriesBuffel

Andries se buffel

AlbertVolstruis

Albert vang 'n volstruis! (Maart 2011, Thinus se buffel-jag)

AlbinoBuffel

<1 dag oue albino buffel kalfie (Maart 2011, Thinus se buffel-jag)

BuffelBul

Alleenloper buffel bul spring op uit bad (Maart 2011, Thinus se buffel-jag)

RenosterEnKalf

Renoster en haar kalf (Maart 2011 - Thinus se buffel-jag)

ThinusBuffel

Thinus se buffel (Maart 2011)

KombuisUitsig

Kombuis-uitsig

Sundowner tyd by CIRA

Luiperd by die suipdam

Notas:[]

  • Die idee is nie om alle Klaserie fotos hier te dump nie, fokus op die volgende tipes (sien ook Idees):
  1. Interessante / unieke fotos
  2. Groot diere wat geskiet is
  3. Die beste een (of twee of drie) fotos van elke dier-soort. As jy dink jou foto is beter, sit hom by!
  4. ens.
  • Moenie te groot fotos upload nie - daar is baie tools wat 'n mens kan gebruik om die resolusie te verlaag.
Advertisement