FANDOM


Klaserie NuusEdit

Volg hierdie link vir:

  • Nuusbriewe
  • Verslae
  • Buffel/Olifant jag aansoek vorms
  • ens.

Cira NuusEdit

  • 23/03/2011: Skep Wiki
  • 31/03/2011: Ek het n 1986 Land Cruiser stasiewa met n 6 silinder 2F petrol enjin vir R36 000 gekoop om te omskep in n veldvoertuig.Stel iemand belang om in te koop in die projek ? (Kobus Viljoen)(A&C: Sien volgende inskrywing1/4/2011)
  • 1/4/2011: Ons sal graag magneet embleme vir die CIRA voertuie wil aanskaf. ENIGE voorstelle vir wat op dit moet kom, die CIRA kenteken, watter inligting op die magneet moet kom ens ens is BAIE welkom...dit kan dan generies op enige voertuig geplak word wat by CIRA rondry. Ek moet nog kwotasies te kry, weet glad nie wat dit kos nie! Dink julle dit is 'n goeie idee? Enige ander voorstelle? (A&C)
  • 5/4/2011: Hallo almal, die Burgers is op die map. Dankie vir jul moeite met die website sover, ons dink die foto's, kalender ens is oulike idees. Jul sal definitief van ons hoor op die website rakende van die ander aspekte. Groete Carisa
  • 9 Junie 2011: Oom Andries verruil CIRA vir die regte hemel. Ons gaan Oom baie mis. (A&C)
  • 17 Junie 2011: Baie welkom klein Andries Petrus en Yolisa Burger. Mag julle voetjies nog baie spore in CIRA se stof trap. (A&C)

Ad blocker interference detected!


Wikia is a free-to-use site that makes money from advertising. We have a modified experience for viewers using ad blockers

Wikia is not accessible if you’ve made further modifications. Remove the custom ad blocker rule(s) and the page will load as expected.